Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wens nagejaag
Ná ’n slegte besering twee jaar gelede, is die Bloemfonteinse danser Lélani Theron (18) se mikpunt om onder die top drie te wees in vanjaar se World Freestyle-kampioenskap op die Blackpool-dansfees op 24 en 25 Junie in Engeland.
-
Matrikulante kan hulle nog inskryf
Die beste deel van deelname aan die Matrikulant van die Jaar-kompetisie, is die mense wat jy tydens die eindronde ontmoet.
-
Pluimbal-titels wys daar is g’n afsny-ouderdom
Dr. Cynthia Spies is na afloop van die nasionale pluimbal-meesterskampioenskapsbyeenkoms van 7 tot 12 Mei by die Fichardtpark-sportklub as die beste vrouespeler in die toernooi aangewys, en sy is boonop as die vrou met die hardste mokerhou gekroon.
-
Geldinspuiting beloof netheid
Die nasionale tesourie het op 28 Maart ’n bedrag van R53,9 miljoen aan die Mangaung-metro toegeken om nuwe vlootvoertuie te koop.
-
Oranjeniete seëvier op tennisbaan
Die Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag (13/05) sy kroon op die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein behou, hoewel dinge by tye maar erg spannend was.
-
Bright minds welcomed
It is time for aspiring young scientists to present their research at a district Eskom Expo.
-
Groentetuin kweek goeie waardes by jeug
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het op 22 April, Internasionale Moederaardedag, in samewerking met Akademia ’n groentetuin by Engo se Gardenia-kinder-en-jeugsorgsentrum aangeplant.
-
Terapie met perde kragtig
’n Perd wat beweeg, verskaf sensoriese insette wat veranderlik, ritmies en herhalend is.
-
Story accents the power of hope
More than 600 people, including several learners of Bloemfontein schools, will feature in the production Hope in the House, performed in the Sand du Plessis Theatre from Thursday (18/05) to Saturday.
-
Publiek kan saam kom smul
Inskrywings vir die #Pick-a-Potjie-kompetisie het reeds gesluit en al wat oorbly is dat mense Saterdag (20/05) by die Dr. C.F. Visser-skool in Estoire buite Bloemfontein moet kom kuier en potjiekos eet.










