Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Lack of funds sees animal rescue centre shut its doors
The animal rescue organisation New Beginnings, located outside Bloemfontein, had to close down until further notice due to a serious lack of funds.
-
Penne wikkel vir hekel-marathon
’n Groepie Bloemfonteinse vroue wat vroeg in April mekaar leer ken het, gaan die naweek deelneem aan ’n nasionale hekel-marathon in ’n poging om komberse vir minderbevoorregtes te hekel.
-
Tekkies tref die teer kort voor Comrades om egpaar se droom uit te bou
Net drie weke voor die Comrades-marathon het ’n egpaar van Bloemfontein saam met ’n paar ander dapper hardlopers 100,6 km deur die stad se strate afgelê.
-
DA beywer hom vir Mangaung-oproepsentrum wat wérk
Die DA in die Mangaung-metro gaan op die volgende gewone raadsvergadering ’n mosie indien vir die totstandkoming van ’n doeltreffende oproepsentrum waar inwoners klagtes kan aanmeld.
-
Your weight loss can be someone’s gain
Budding fitness enthusiasts can make their efforts count by taking part in the Fitness for Sanity Weight Loss Challenge, which will raise funds for Grace in Action.
-
Ambulans-partytjie gee meisie (9) se droom vlerke
Paramedici van ER24 het ’n nege-jarige van Bloemfontein wat graag eendag ’n paramedikus wil word, op haar verjaardag bederf.
-
Padgebruikers gee sug van verligting ná Vereeniging-verlengpad oopgestel is
Nadat daar lank gewonder is oor die oopstelling van die Vereeniging-verlengpad in die suide van Bloemfontein, het werknemers wat in Hamilton werk, vandag sommer heelwat minder tyd bestee om by die werk te kom nadat die brug Woensdagmiddag (17/05) uiteindelik…
-
Tante bied nog raad
Liewe Elize het haar deur jare se verslaggewing oor verhoudings vir tydskrifte soos Lééf met hart en siel en Sarie, asook troostante-raad in Huisgenoot, laat lei deur die inhoud van haar nuutste boek: Seks, skoonma’s en skuld.
-
Die stryd vir beter lewe duur voort, sonder einde
Ek stap deur die inkopiesentrum en ervaar ’n ongekende hartseer. Toegeplakte winkelvensters. Besighede wat nie besig genoeg was nie. Entrepreneurs wat hul bes gedoen het om nog net één maand oop te bly, ter wille van hul werkers. Nagte van…







