Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Liplekker koedoe-rugstringfilet ideaal vir jagseisoen
Vir almal wat hierdie winter gaan jag en self wil eksperimenteer met wildsresepte, hier is Marie Lombaard van De Oude Kraal se resep vir koedoe-rugstringfilet, ingevryf met masala en bedien met olyftapenade, roketsous, botterskorsie en beesmurg.
-
Franse Wintermark lekker kuierplek op 3 Junie
Geniet ’n oggend van lekker eet, geskenke en inkopies op die Franse Wintermark op Saterdag 3 Junie by Villa Avianto net buite Bloemfontein.
-
Wintermark hou pret in
Die Franse Wintermark is om die draai en uitstallers kan nou ’n stalletjie vir die mark op Saterdag 3 Junie bespreek.
-
Fees vir goeie doel aangebied
“Ons wil nie net ’n verskil maak nie, ons wil die verskil in mense se lewe wees.”.
-
Kovsies speel vir SA
Vier van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se topspelers is in die Suid-Afrikaanse span vir die netbalwêreldbeker ingesluit.
-
Kunstenaars snoer werk hier saam
Twee plaaslike kunstenaars, Kobus Lotz en Mariaan Kotze, gaan Vrydag (26/05) die eerste keer hul talent en kreatiwiteit in een uitstalling saambring.
-
Fees van wintergeregte kom
Die tyd kom nou vinnig nader vir een van die Vrystaat-winter se lekkerste gebeure: De Oude Kraal se gewilde WildsKOSfees, wat vanjaar op Saterdag 10 Junie plaasvind.
-
Een Kameraad het altyd raad met bekommernis
Iemand het gesê: “Ons is geprogrammeer om bekommerd te wees, maar geskape om te glo.”.
-
Man gevonnis ná grypvoorval
’n Bloemfonteinse man wat ’n 13-jarige seun op Kersdag by die Maselspoort-vakansieoord aan die hare gegryp en getrek het, is Maandag (22/05) in die streekhof met R4 000 beboet of ’n jaar tronkstraf opgelê.
-








