Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ryke uitdrukking maak ruimte tussenin kleiner
Nee, o gaats! Ek grinnik lekker oor Susan Cilliers se berig op Netwerk24 van vloekery in Afrikaans en Engels.
-
Restaurant heropen ná opknappings
Opknappings by die Mediclinic Bloemfontein is onlangs op ’n geselligheid bekend gestel met die opening van die Vivé Café Restaurant.
-
Aerial vang nuwe storielyn op
Dit is weer tyd vir skaterlag met plaaslike vermaak uit die pen van Xander Steyn.
-
Motorklub help drie begunstigdes ná insameling-sukses
Die Vrystaatse Veteraanmotorklub het ’n geselligheid aangebied om die suksesvolle Cars in the Park-geleentheid wat op 1 Mei by die Martie du Plessis-skool aangebied is te vier.
-
Sassa-kaart nog geldig
Kaarte van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) of Posbank- goue kaarte wat reeds verval het, is nog tot 31 Desember 2023 geldig.
-
Stoeiers verower medaljes in Vrystaatse ope toernooi
Stoeiers van die Van Rooyen-stoeiklub in Bloemfontein het op 20 Mei aan die Vrystaatse ope-toernooi deelgeneem.
-
Tyd min vir inskryf
Alle fotograwe, hetsy professioneel of amateur, het net tot Maandag (05/06) om 11:00 om hul inskrywings te stuur vir die Vriende van Franklin se derde jaarlikse kompetisie. Dié kompetisie het op 1 Desember 2022 begin en sluit op 5 Junie.
-
Spelers skitter op baan
Die A-span van die Laer Meisieskool Oranje was die wenspan in vanjaar se 20ste Amanda Coetzer-tennistoernooi wat deur dié skool aangebied is.
-
Residents in Bloemfontein warned about wall jumpers
Wall jumpers are targeting vulnerable properties. The security firm Fidelity ADT urges residents about home security following a spike in opportunistic crime in Bloemfontein, spesifically in Langenhoven Park and Brandwag.
-
Leer meer oor wyn by meester op WildsKOSfees
Gaste wat die spesiale BBP-kaartjies van R1 000 vir De Oude Kraal se gourmet-saal koop, kan uitsien na heerlike happies wat saam met uitgesoekte wyn bedien word.








