Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rol die moue op
Die hoërskool-Landsdiensgroep die Kwaggas het op 15 Mei by Panarottis in Mimosa Mall gewerk vir bykomende inkomste vir hul projekte.
-
Trek saam vir praatjie
Die motiveringspreker Lynette Beer (links) het die vroue van die NG kerk Heuwelsig op 27 Mei toegespreek oor verskillende soorte persoonlikhede.
-
-
Wat ’n wilde feestelikheid
Gaste het geproe, gedans, gekuier en behoorlik fees gevier op die 23ste De Oude Kraal WildsKOSfees, wat die naweek aangebied is.
-
Broers mik na Ierland
Twee broers van Kroonstad wat aan die Tempe-boogskietklub in Bloemfontein behoort, is gekies om Suid-Afrika in Ierland te verteenwoordig.
-
Speler klop SA se beste
’n Bloemfonteiner het op die Suid-Afrikaanse Golden Eagles-pluimbalkampioenskapsbyeenkoms vir spelers ouer as 65 jaar geseëvier.
-
Hockey teams converge on Bfn
The country’s rising young hockey stars can expect a memorable experience when they compete for top honours in various age groups at the South African Schools Hockey Association (Sashoc) national tournaments to be hosted by Southern Free State Hockey
-
Kids’ art awaited
Learners again have the opportunity to take part in the Free State Young Artists Awards presented by the National Museum, in celebration of Youth Month.
-
Oog gerig op kunswerke
Kunstenaars het die geleentheid om aan ’n plaaslike kunskompetisie deel te neem wat die fokus op die oog plaas.
-
Party veg terug teen Mangaung se voorgestelde tariefverhogings
Die Mangaung-metro se nuwe tariefverhogings tree op 1 Julie in werking en inwoners gaan dan behoorlik hoes.






