Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Projek help tree vir tree
Die pikkewyntjie van die animasieprent Happy Feet het Engo geïnspireer om vanjaar die tweede keer splinternuwe skoene vir 800 kinders van jeugsorgsentrums in die Vrystaat in te samel.
-
Kinders, ouers baat by opknapping van huis
Die huis in Universitas wat ’n tuiste bied vir kinders wat vir kanker behandeling ontvang, spog met ’n nuut ingerigte kombuis danksy die vrygewigheid van ’n plaaslike onderneming.
-
Bymekaarkomplek bied meer as dag se brood
Daar is talle nuwighede by The House of Bread, ’n bymekaarkomplek vir Christene van alle denominasies.
-
Komaan, Cheetahs!
Teen Dinsdag (20/06) was daar al 19 400 kaartjies verkoop vir Saterdag se Curriebekereindstryd tussen die Cheetahs en die Pumas in die Toyota-stadion.
-
Vele klagtes oor ‘misdadigers in huis’
’n Huis in die misdaadgeteisterde Universitas-woonbuurt wat aan die staat behoort en al jare lank leeg staan, huisves misdadigers wat by ander huise in die omgewing inbreek, sê ontstoke inwoners.
-
Die gras is groener op dié tennisbaan
Bloembledon! Bloemfonteiners wat gaande is oor tennis kan hulle regmaak vir hul eie Wimbledon op ’n grasbaan net buite die stad.
-
Kinders vier Jeugdag
Sowat 300 kinders is Vrydag (16/06) op Jeugdag bederf tydens die Heidedal Opkoms-jeugdagvieringe.
-
Nuwe pretloop op dreef
Sedert 13 Mei kan hardlopers elke Saterdag aan CityRun Bloem in Groenvlei deelneem.
-
UFS conference explores public’s opinion of governance
The University of the Free State has announced its upcoming UFS Thought Leader panel discussion as part of the 2023 Thought Leader Series.










