Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cheer spirit still thriving
Cheerleaders gathered at the Fichardtpark High School on 3 June to compete in the Free State Majorette and Cheerleading Competition.
-
Polisie slaan toe op Bloemfontein se suidelike stortingsterrein
Sestien onwettige immigrante is in hegtenis geneem toe die polisie vanoggend toegeslaan het op die suidelike stortingsterrein in Bloemfontein.
-
Mangaung se begroting op tweede vergadering goedgekeur
Nadat die waarnemende uitvoerende burgemeester Gregory Nthatisi verlede Donderdag (15/06) die begroting vir die Mangaung-metro vir die 2022/’23-geldjaar op ’n raadsvergadering teruggetrek het, is dit op vandag se spesiale raadsvergadering goedgekeur.
-
Fees beloof hope gees
Daar is heelwat om na uit te sien wanneer die Vrystaat Kunstefees dié wintervakansie aangebied word.
-
Omkering van afvalbestuur op Bfn-stortingsterrein dringend gevra
Hoewel daar planne is om die noordelike stortingsterrein van Bloemfontein te verskuif, moet korttermynplanne beraam word om die impak wat rook en gasse van die stortingsterrein op inwoners het, te beperk.
-
Elke vierkant maak warm
Kleurryke handgemaakte komberse het verlede week bygedra dat talle mense oor Bloemfontein en die Vrystaat heen dié koue winter ’n bietjie warmer gaan wees.
-
-
-
Jarelange droom word verwesenlik
Dit is al jare lank Bloemfonteiner Elmarie Viljoen-Massyn se droom om ’n roman te skryf.
-
Stories wil asem kry; ’n tweede, derde keer
Ek onthou nog die skerp reuk van die groen stawe seep en die rokerige reuk van die tweedehandse boeke.








