Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bfn tree aan vir pret, plas en klappertand
Saterdag (01/07) is dit Bloemfonteiners se beurt om saam te trek vir die Ysbeerswem-uitdaging nadat Goudvelders die naweek in die Allemanskraaldam geswem het.
-
Geskiedenis nageboots
Talle versamelaars het Saterdag (24/06) op die plaas Leeuberg buite Bloemfontein verskillende uniforms uit die Tweede Wêreldoorlog gedra tydens die jaarlikse herdenking van Operasie Barbarossa.
-
Rolbalspelers gerat vir jaarlikse toernooi
Die jaarlikse nasionale rolbaltoernooi van die departement korrektiewe dienste vind vanjaar van 3 tot 7 Julie op die bane van die Orangiaklub plaas. Spel duur daagliks van 08:00 tot 17:00.
-
Koer-koer, nuuskieriges kan inloer
Die 74ste nasionale sierduifkampioenskapskou het Woensdag (28/06) begin en duur tot Vrydag (30/06) op die Bloemfontein-skouterrein.
-
Tong-in-die-kies-parodie plaas liefde in die soeklig
Eendag, nie so lank gelede nie, was daar twee mense wat so lief was vir mekaar dat hulle oornag fisiek aan mekaar vasgegroei het.
-
Learn to save money: Five easy ways
Saving money is becoming more and more difficult as the cost of living seems to keep on rising.
-
Brand in Bfn laat gesin dakloos
’n Veldbrand wat buite beheer geraak het, het gisteraand ’n woonstel, motors en woonwaens by ‘n hoewe buite Bloemfontein verwoes.
-
Cheetahs replace last year’s regret with Currie Cup revelry
It was time for supporters to celebrate after the Cheetahs won the Currie Cup trophy in their clash against the Pumas in the Toyota Stadium in Bloemfontein on Saturday.
-
Bfn-polisie red babahondjie van vlammedood
Polisie-lede het Donderdag (22/06) tydens ’n optrede by die suidelike stortingsterrein in Bloemfontein, ’n baba-hondjie gered van ’n gewisse vlammedood.
-
Projek omvou vroue
Die inwoners van Bloemshelter, wat tydelike verblyf bied vir vroue en hul kinders wat die een of ander vorm van mishandeling of geslagsgeweld beleef het, het op 24 Mei komberse ontvang.










