Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Pros and cons of proposed national health insurance plan
Access to healthcare and the ideal of a national system of health insurance are important concepts.
-
Wise up to keep home expenses to a bare minimum this winter
The colder months come with their fair share of risks for homeowners. Low temperatures and windy weather could result in costly damages. Here are tips on how to manage this.
-
‘Ysbere’ baljaar in Modderrivier by Bloem
Die weer het mooi saamgespeel en dit was ’n heerlike dag toe 45 dapper “ysbere” Saterdag (01/07) die koue water van die Modderrivier by Doringbos naby die Krugersdriftdam buite Bloemfontein aangedurf het.
-
Leë gebou agter hospitaal skep misdaadnes
Die vuil kosbakkies van etes wat in die Nasionale Hospitaal aan pasiënte bedien word, lê saam met mediese afval in hope gestrooi oor die vloer van die leë gebou aan die agterkant van dié hospitaal.
-
Breinaalde klik nog op 95
Van so jonk soos ses jaar al brei Tine Aardsma (95) so op die Nederlandse manier met die naald onder die arm.
-
Vreugde oor nuwe straatligte in Jock Meiringstraat
Een van Bloemfontein se besige strate wat vir jare in donker gehul was weens ’n gebrek aan goeie beligting, spog nou met splinternuwe, moderne ligte.
-
Fees van hokkie in Bfn
Sewe hokkiespelers van Bloemfontein is in Suid-Afrikaanse spanne ingesluit ná ’n interprovinsiale kampioenskap wat verlede week in die stad beslis is.
-
Dansers sit hul beste voetjie op internasionale verhoog voor
Altesaam 21 dansers van Dance Domination Hillsboro van Marilize Griffiths het hul Protea-kleure verwerf en hul slag op ’n internasionale diskodans-kompetisie gewys.
-
Mooiste foto’s binnekort te aanskou
Sien Donderdag (13/07) wie het die mooiste foto’s in die Vriende van Franklin se jaarlikse foto-kompetisie geneem.
-
Bring own gloves and help clean Langenhovenpark
The Good News Club is continuing their monthly project 3@4 on 5 – a clean-up project in Langenhovenpark, Bloemfontein.







