Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Grey boys go on-air for national show and tell
Dan Corder and the 5FM team visited Grey College (secondary) on a freezing Friday (21/07) as part of the 5FM School Takeover.
-
-
Handevat-projek verryk Bfn-buurte
Inwoners en studente van Universitas het op Mandeladag op 18 Julie saamgespan om ’n wye gebied aan die suide van die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) op te ruim.
-
Stirring for a cause
Members of the Free State Branch of the South African Chefs Association donated more than 2?600 liters of soup as part of the Chefs with Compassion #67?000 litres Challenge for Mandela Day.
-
Tinktinkies al 50 j. vrolik
Een van Bloemfontein se oudste kleuterskole het Maandag (24/07) sy 50ste bestaansjaar gevier.
-
Grey boys go on-air for national show and tell
Dan Corder and the 5FM team visited Grey College (secondary) on a freezing Friday (21/07) as part of the 5FM School Takeover.
-
Fees se beste blink uit
’n Hele rits produksies en teaterkunstenaars het pryse ontvang op ’n seremonie waar vanjaar se Vrystaat Kunstefees op 15 Julie afgesluit is.
-
Atleet ryg prestasies in
Cayden Potgieter (14) van die Hoërskool Sentraal wat vroeër vanjaar ’n eerste plek behaal het in die o.15-afdeling van die Suid-Afrikaanse Moderne Vyfkamp, het ’n besige vakansie gehad.
-
SASL signs road ahead
The mere inclusion of South African Sign Language (SASL) as an official language will not promote inclusivity as such – rather, it will require hard work.
-
Kragmeter-oudit aktief
Bloemfonteinse elektrisiteitverspreider Centlec doen nou ’n oudit by huise in die stad om te kyk na voorafbetaalde elektrisiteitsmeters en te bepaal of daar moontlik bedrog gepleeg en krag gesteel word.







