Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Domestic workers keep getting the short end of the stick
A report released on Monday (30/07) shows the adverse effect that many factors has on the work and life of domestic workers in South Africa.
-
Cooperation between Kovsies and Pacofs wants to promote arts
Two departements of the University of the Free State (UFS) signed an agreement with Pacofs to enhance co-operation between these two institutions and support the arts in general.
-
Oom Stoffel se begrafnis Maandag in NG kerk Heuwelkruin
Oom Stoffel Cilliers (84) wat vir jare elke maand ’n reënvalberig vir Bloemnuus gelewer het, is Vrydag (28/07) in sy meenthuis in Heuwelsig oorlede.
-
Vier van Kovsies in aksie in Netbal-wêreldbekertoernooi
Vier netbalspelers met verbintenisse tot die Universiteit van die Vrystaat (UV), is vir die Suid-Afrikaanse Wêreldbekerspan, wat van vandag tot Saterdag (06/08) aan die Netbal-wêreldbekertoernooi in Kaapstad deelneem, gekies.
-
Al is dit Sondag bibberkoud in Bloemfontein, is daar steeds lekker doendinge
Bloemfonteiners wat iets vir die naweek beplan, moet dit liefs Saterdag doen met ’n kouefront wat teen Sondag inwoners behoorlik gaan laat bibber.
-
-
Oorskiet kry só tweede lewe
Oorskietkos bied die perfekte geleentheid om ’n nuwe gereg te skep. Hier is ’n lekker idee as daar ’n bietjie oorskiet groente, soetpatats of aartappel in die yskas is.
-
Die vere maak wel die voël
Dit het behoorlik gekekkel en gekraai in die Protea-saal op die Bloemfontein-skouterrein toe die Nasionale Pluimveeskou van 10 tot 15 Julie daar plaasgevind het.
-
Optimism leads to enchanting story
It was with the liberating step of writing a children’s book that academic writer and storyteller Rose Willis (80) regained some magic in her life after a harrowing incident two years ago.
-
SASL signs road ahead
The mere inclusion of South African Sign Language (SASL) as an official language will not promote inclusivity as such – rather, it will require hard work.










