Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Goodwill does not cease
The members of Club-X-Society and sponsors treated 24 children of four schools in Heidedal to special parcels on Saturday (29/07).
-
Spanne genooi om na skatte te jag vir tehuis
Maak solank ’n wenspan bymekaar vir ’n Amazing Race deur Tierpoort, suid van Bloemfontein.
-
Galery wil gemoedere in stad lig
Die nuut geopende Yellow Crane-kunsgalery op die Nebo-landgoed buite Bloemfontein is die geesteskind van Jaco Albertse.
-
Rolstoele ’n reuse-hulp
’n Gr. 6-leerling aan Grey-kollege (primêr) het met die hulp van ’n sakeman 15 rolstoele aan Engo geskenk.
-
Droom word bewaarheid deur nuwe wedloop
Die eerste 10 km-Interklub-kampioenskapbyeenkoms vind op 12 Augustus om 07:00 by die Tempe-sportstadion plaas.
-
Terapie net so effektief met billike prysetiket
Enigeen wat ’n winter in Bloemfontein deurleef het, weet hoe brutaal die seisoen op ’n mens se gemoed kan wees. Aangesien ek meer as vyftig van hulle sien kom en gaan het, het ek myself gestaal en planne gemaak om…
-
Goeie sportgeesdrif seëvier op bane
Bloemfonteiners kan uitsien daarna om ook deel te wees van die grootste nuwe sportgier in die wêreld.
-
NSFAS-studente oproerig oor laat uitbetalings
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) bied alle klasse tot Vrydag (04/08) so ver as moontlik aanlyn aan in reaksie op studente wat sedert Dinsdag sporadies op die UV se drie kampusse staak.
-
Nuwe riller-reeks gegrond op Meyer-boek op kassie
Liefhebbers van Deon Meyer se ikoniese karakter Bennie Griesel in talle misdaadrillers, sal verheug wees om te hoor dat dié karakter binnekort op die skerm gaan verskyn.
-
Police in Bloemfontein are looking for missing girl (18)
A search team of the police are looking for Sade Shakira Steenbok, a 18 year old gr 12 learner from the Sand du Plessis High School in Bloemfontein.









