Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wen kaartjies vir Grey-kollege se musiekfees
’n Oud-leerling van Grey-kollege (sekondêr), Naledi Mohapi, is op 25 en 26 Augustus ’n gaskunstenaar op Grey-kollege se 18de Musiekfees wat in die Sand du Plessis-teater plaasvind.
-
Witherowdam-gruisgroef in Heidedal laat gevaarligte flikker
Wit paaltjies met die woorde Gevaar/Danger is al waarskuwingstekens om die publiek in te lig oor die gevaar van die Witherowdam-gruisgroef in Heidedal.
-
Twenty six Bloemfontein properties of the Georgious on auction
A private portfolio worth R700 million in properties in Bloemfontein, will come under the hamer on 31 August.
-
First hockey team of Eunice now number 1 in SA
The first hockey team of Eunice now ranks number 1 in South Africa dethroning the team of Hoër Meisieskool Oranje after 10 years by taking a super win in the Fairtree Super 12 Tournament this weekend.
-
Bloemfontein region’s science aces shine at Eskom Expo
Enthusiastic young scientists seized the opportunity to exhibit their remarkable scientific and innovative research projects at this year’s Bloemfontein regional final of the Eskom Expo for Young Scientists.
-
‘Plaasjapies’ gesoek vir TV-reeks
’n Tweede Plaasjapie is op pad, en in dié kykNET-werklikheidsreeks is daar R1 miljoen-prysgeld op die spel.
-
Plans unveiled for Bloem Show 2024
Planning is afoot for Bloem Show 2024. The organisers have announced that this will take place from 25 April to 4 May under the theme “Around the World”.
-
Eunice raap twee stadsliga-titels voor Oranje weg
Die hokkiespelers van Eunice High School het Dinsdag (08/08) in die Bloemfontein-stadsliga koning gekraai en in die o.14-, o.16- en eerstespan-afdeling gewen. Al drie die wedstryde was teen die spanne van die Hoër Meisieskool Oranje.
-
Koerant nooi spanne om balle te rol vir Engo
Maak solank jou vier spelers bymekaar vir ’n ontspanne rolbaldag met ’n goeie doel.
-
Oranje verwerf ná 20 j. gesogte prys
Tien jaar nadat die koor van die Hoër Meisieskool Oranje ’n groot prys in Europa verower het, het dié koor die ATKV-Applous-koorkompetisie in Pretoria gewen.









