Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skenking ’n vertroosting
As deel van die Vrystaatse Voortrekkers se gemeenskapsprojek het Voortrekkers van die Hoërskool Fichardtpark saamgespan en op 5 Augustus altesaam 60 trooskomberse aan kinders by die plaaslike CHOC-huis geskenk.
-
Bloemfonteiners kan gesin bystaan nadat huis brand
Klere en ander noodsaaklikhede kan geskenk word aan die O’Kelly-gesin van Pellissier, wie se meenthuis Dinsdag (15/08) in ’n huisbrand erg beskadig is.
-
Skrif nie aan muur vir outeur
As die hadida oor ’n huis vlieg en sy angs roep oor die vallei, dan sê hulle dat iemand gaan sterf. Dit is dan wanneer die wolf uit sy skuilplek kom as antwoord hierop. Hierdie woorde het ’n geslag radioluisteraars…
-
-
Laer Meisieskool Oranje neem voortou in toernooi
Die Laer Meisieskool Oranje se o.14A-span was die wenner in vanjaar se Pietie Coetzee-hokkietoernooi, wat op 4 en 5 Augustus by dié skool aangebied is. Die span van die Eunice Primary School is in die tweede plek.
-
Gister onthou
Die NG Kerk Vrystaat bied Woensdag (23/08) ’n Kerkargiefkonferensie by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aan.
-
Skrif vier 90ste jaar
Die Afrikaanse Bybel word die laaste naweek van Augustus 90 jaar oud, en ’n groot viering word in Bloemfontein beplan waarheen almal genooi is.
-
Heidedal vier sy 250ste weeklikse parkrun
Bloemfonteiners kon Saterdag (12/08) deel hê aan Heidedal se 250ste parkrun wat weekliks in die Clive Solomon-stadion aangebied word.
-
Dog owner breaks bottle on pitbull’s head
Two pitbulls were removed from a house in Thaba Nchu after one was violently attacked by her owner when she stole a piece of meat from a braai.
-
Twenty six Georgiou properties on auction in Bloemfontein
A private portfolio worth R700 million in properties in Bloemfontein, will come under the hamer on 14 September.








