Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Region’s best shine at Eskom science fair
Enthusiastic youths seized the opportunity to exhibit their remarkable scientific and innovative research projects at this year’s Bloemfontein regional final of the Eskom Expo for Young Scientists.
-
Vergadering toon nood in VS verhoog
Die maatskaplike nood in die Vrystaat verhoog jaarliks en mense se behoeftes raak al hoe meer.
-
Kabels ’n krisis
Centlec het net verlede jaar R56 miljoen se verliese gely weens kabeldiefstal en vandalisme.
-
Nog ’n brei-projek begin
Flinke vroue en mans kan die hekelpenne en die breinaalde nader hou vir nog ’n gemeenskapsprojek.
-
Man jailed 20 years for copper cable theft
An illegal immigrant Norman Tava (33) was sentenced to 20 yours imprisonment in the Bloemfontein Magistrate court on Friday (18/08) because of theft of infrustructure.
-
Veldbrand by Thaba Nchu rig groot skade aan
Sowat 50% van die weiveld in die Maria Moroko-reservaat by Thaba Nchu, is in ’n veldbrand wat sedert Sondag (20/08) daar gewoed het, vernietig.
-
Doen só aansoek vir kwytskelding van betaling van ongelewerde dienste
Belastingbetalers van die Mangaung-metro voer al lank ’n stryd teen swak dienslewering en talle inwoners het al na ander oplossings gesoek om byvoorbeeld vullis gereeld te laat verwyder.
-
Verstandelik gestremde man op brug in Memoriamweg in Bloemfontein vermoor
Vriende en familie is verslae oor die moord op Frikkie van Niekerk, wat op pad van sy werkplek deur ’n aanvaller doodgesteek is.
-
Ernstige misdade vier hoogty in Bloemfontein
Rooftogte by huise wat met 33% tot 167 gevalle van April tot Junie toegeneem het, is een van die kommerwekkende statistieke wat die minister van die polisie, Bheki Cele, Vrydag (18/08) bekend gemaak het.
-
Stars in the spotlight
It is that time of year again, when achievers are celebrated for their accomplishments in the annual Free State Sport Stars Awards, hosted by Central24 and the University of the Free State (UFS).










