Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrystaat-spelers hou trofee omhoog
Die Vrystaat spog al baie jare met sterk pluimbalspelers, waarvan talle nou mededingend in die provinsiale veteranespan speel. Van hulle het al internasionaal meegeding.
-
Vroue se vele hoede gevier
Die tema van die Nasionale Museum se Vrouemaandvieringe is: “Sy dra vele hoede.”.
-
Play filled with drama, action
A drama with action and adventure is set to be performed this week in the Scaena Rehearsal Room on the main campus of the University of the Free State (UFS) in Bloemfontein.
-
Franse Mark verwelkom die lente in Bfn
Die lente word Saterdag (02/09) op ’n feestelike wyse op die Franse Mark by Villa Avianto gevier.
-
Span gevorm
Grey-kollege, die skool wat tot tot nog toe die meeste Protea-eendagspelers opgelewer het, gaan Dinsdag (05/09) die gasheer wees vir die aankondiging van die Proteas se Wêreldbekergroep.
-
Min plek vir spelers
Daar is nog net plek vir enkele spanne om deel te neem aan Bloemnuus se Rolbaldag ten bate van Engo op Vrydag 15 September.
-
Wenspanne dink sodat hul nie sink
Die meisies van die Hoër Meisieskool Oranje het die topplek weggeraap voor ander skole in AfriForum se Dink of sink onvoorbereide debatskompetisie.
-
Western Force rugby players enjoy free time at shooting range in Bloem
The Western Force rugby players that are in between two matches against the Free State Cheetahs in the Toyota Challenge, got a proper South African experience in between their hectic schedule.
-
Verkeerdevlei-skriba steel kollekte
’n Vrou van Verkeerdevlei is Donderdag (24/08) in die Bloemfonteinse landdroshof skuldig bevind en gevonnis vir bedrog wat sy gepleeg het terwyl sy in diens was van die NG kerk Verkeerdevlei.
-
Diere van kant gemaak ná erge veldbrande in VS
Talle skape en beeste moes die afgelope naweek van kant gemaak word ná ernstige veldbrande in die Vrystaat.









