Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Oranjeniete ryg pryse in op nasionale verhoë
Die Hoër Meisieskool Oranje se toneelstuk Vry is een van agt finaliste wat gekies is vir die nasionale eindronde van die ATKV-tienertoneelkompetisie.
-
Tasteful designs at French Market
With spring in the air Dear Dawn, one of the stalls set up at the French Market on Saturday (02/09), is ready to offer a lovely shopping opportunity to visitors.
-
Bfn spog met ses wêreldkampioene
Ses meisies van die JF Drummie-klub het as wêreldkampioene uit Kroasië teruggekeer nadat hulle in ’n internasionale kompetisie uitgeblink het.
-
Play filled with drama, action
A drama with action and adventure is set to be performed this week in the Scaena Rehearsal Room on the main campus of the University of the Free State (UFS) in Bloemfontein.
-
Bybel kunstig gevier
Pragtige kunswerke wat spesiaal vir die viering van die 90ste bestaansjaar van die Bybel in Afrikaans geskep is, is Saterdag (26/08) op ’n fees by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein oorhandig.
-
Bfn-atlete hou Vrystaat se naam hoog in buiteland
Die Vrystaters het behoorlik uitgeblink in die moderne vyfkamp- en laserwedloopwêreldkampioenskap van 19 tot 21 Augustus in Bath, in die Verenigde Koninkryk.
-
Straf bekendgemaak
’n Werktuigkundige van Bloemfontein is Maandag (28/08) in die streekhof in die stad ’n boete van R20 000 of twee jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig gepleit het op aanklag van poging tot moord ná ’n voorval op Kersdag verlede…
-
‘Jou siel het die Brood van die lewe nodig’
“Die Woord van God kan ’n groot verandering aktiveer. Dit het baie krag,” sê ek vir ’n jongman, voordat ek die hospitaal verlaat.
-
Kleuters dink só ‘buite die boks’
Enkele kleuters wat nie die voorreg het om na ’n kleuterskool te gaan nie, kry nou die geleentheid om danksy ’n Slimboks allerlei vaardighede aan te leer of te verbeter.
-
Inskryftyd vir skattejag raak min
Tyd raak min om in te skryf vir Mooihawe se groot Amazing Race deur Tierpoort op Saterdag 9 September. Spanne van vier kan hulle by Corlia Karsten inskryf. Skakel 083-454-9389. Die beginpunt is by Leeuwberg op die Onze Rust-landgoed.







