Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skuld beken, straf lê voor
’n Voormalige boedelklerk wat miljoene uit bestorwe boedels by twee van die bekendste prokureursfirmas in Bloemfontein gesteel het, is Vrydag tot effektief agt jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuld op meer as 1 300 aanklagte beken het.
-
Syferkoppe se talent verder geslyp
Leerlinge wat uitblink in wiskunde het Saterdag 9 September aan die Suid-Afrikaanse wiskunde-spankompetisie in Bloemfontein deelgeneem.
-
Jong Bloemfonteiners se werke deel van kinderkuns-kalender
Vier leerlinge van Bloemfontein se kunswerke vorm deel van Santam se kinderkuns-kalender van 2024 waarin 13 kunswerke van leerlinge van oor die land heen pryk.
-
Sentrum skep werk
’n Centlec-oproepsentrum wat werksgeleenthede vir 18 inwoners van die Jean Webber-huis vir mense met gestremdhede gaan skep, word binnekort in Parkweg ingerig.
-
Versamelstukke gou onder die hamer
Daar is reeds ’n goeie klomp meubels en versamelbare ware op die lys vir Maandag 25 September se veiling by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke.
-
A music experience like no other
The Bloemfontein-based company Bl3sid Productions will be performing Brothers of Praise (B.O.P!) later this month.
-
Speler mik na volgende jaar se spele
Slegs 38 pluimbalspelers kwalifiseer vir 2024 se Olimpiese Spele en ’n Vrystaatse speler gee nou haar alles om een van die twee plekke vir Afrika-spelers in die groep in te neem.
-
Kleuryke pretloop ten bate van Ons Kinderhuis gehou
Die jeugforum van Ons Kinderhuis help nou om ’n prettige kleurwedloop vir Maandag 25 September te reël.
-
Countdown to glam awards
Nominees from 16 schools in the Free State were included for the Free State Sport Stars Awards presented by Central24 and the University of the Free State (UFS).
-
Jy kan ook vir Jayden (9) help ná hy tande in hokkiewedstryd verloor
Twee dae nadat ’n gr. 3-leerling van die Laerskool Willem Postma se tande in ’n ongeluk in ’n hokkiewedstryd uitgeslaan is, het vriende van die familie aan die werk gespring om ’n reuse-projek te reël om die familie met mediese…







