Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vier fees ten bate van buurt
Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier het Maandag sy jaarlikse fees gehou. Die geleentheid is vanjaar in ’n parkie in Pellissierrylaan aangebied, met heelwat kos- en kunsstalletjies, asook musiek deur plaaslike kunstenaars.
-
VVA pak steeds uitdagings met ywer aan
Die vrywilligers van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) lyk anders as dié van vroeër jare.
-
VS-atlete pak uitdaging
Vier landloopatlete wat deur Bloemfonteiner JP Botha afgerig word, het goed gevaar op die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskapsbyeenkoms wat op 16 September in Gqeberha plaasgevind het.
-
Ryke lewenstake erken
Drie Bloemfonteiners is op Donderdag 21 September vereer vir elkeen se eie besondere bydrae tot die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur.
-
Aand laat geleenthede vir skool helder skyn
Met die inkomste van die 20ste Aand van die sterre wil die Martie du Plessis-skool vanjaar nog sonpanele koop om onderwys hier beter te maak.
-
Wêreld se bestes gelys
Die Universiteit van Kaapstad (UK) is volgens die nuutste ranglys van die World University Rankings vir 2024, saamgestel deur Times Higher Education, 167ste onder 1 904 universiteite.
-
Vertoning ’n lig in die tonnel
Die Vereniging vir Blindes in die Vrystaat bied op Saterdag 7 Oktober ’n vertoning deur Jo Black in die Sand du Plessis-teater aan.
-
SPCA in Bloemfontein to the rescue
Members of the Bloemfontein SPCA are now very busy assisting animals in areas affected by the many veld fires.
-
Komiese verhoogstuk 1 debuteer op Aardklop
Wat gebeur wanneer twee mense so lief is vir mekaar dat hulle fisiek aan mekaar vasgroei?.
-
Costly funeral probed
An amount of R1 288 million for food and beverages is one of the exorbitant expenses accounted for at the funeral of Tate Makgoe, MEC of Education in the Free State.









