Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ouers leer hier van terapie
’n Bewusmakingsdag vir mense met serebrale gestremdheid (CP), waarop die voordele wat perdry vir hulle inhou verduidelik word, word Saterdag by die Elanzi-stalle in Bainsvlei aangebied.
-
Promising team shines a light on niche disc sport
The Bloemfontein frisbee team, the Sungazers Ultimate, is fast accruing a wealth of experience and placed fifth in the country in the Gauteng Ultimate Frisbee Rocktober tournament on 23 and 24 September.
-
Omvang van skade ná brande nog nie bepaal
Die VF Plus eis in ’n brief aan die Vrystaatse premier, Mxolisi Dukwana, dat die provinsie tot rampgebied verklaar word ná die verwoestende veldbrande wat die naweek deur die provinsie gewoed het.
-
Studente se handewerk wen een, twee, drie
Drie studente van Bloemfontein Fashion Academy het die toppryse gewen in die Bernina Dress Your Style-kompetisie, waarvan die wenners onlangs aangekondig is.
-
Veterans enjoy campaign day in Bloemfontein
In a heartwarming initiative aimed at supporting those who have selflessly served their nation, the Veterans Aid Fund (VAF), a non-profit organisation dedicated to assisting former National Servicemen, kicked off its “Veterans in Need” campaign on Mo
-
Bloemfontein-inwoners se hulp gevra met diesel vir werk op stortingsterreine
Inwoners van die noorde van Bloemfontein het die naweek diesel geskenk sodat werk op die noordelike stortingsterrein kon voortgaan.
-
Teachers need to be celebrated
The worldwide shortage of educators is especially acute in sub-Saharan Africa, where millions of children do not have access to education due to a shortage of qualified teachers. The focus of this year’s World Teachers’ Day is on this shortage…
-
Carols with the Stars: Inkopies kan jou laat wen
Koopbewyse van altesaam R100 000 is op die spel vir drie gelukkige wenners wat op Vrydag 10 November Carols with the Stars in Bloemfontein bywoon.
-
Student sterf ná breinstambesering
Die jong student wat die afgelope week om haar lewe in die Mediclinic Bloemfontein geveg het, is vanoggend in die vroeë oggendure oorlede.
-
Fees van trekkers en enjins om die draai
Bloedjonk seuns tot oupas met kieries sal hulle volgende naweek kan verkyk aan ’n groot verskeidenheid veteraan-trekkers en enjins. Die tiende Bloem-familietrekkerfees word van 6 tot 7 Oktober by die Ferreira-museum in buite Bloemfontein aangebied.










