Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hulp vir alle kankerlyers
Reik na herstel is ’n organisasie wat vroue en mans met borskanker prakties en emosioneel ondersteun.
-
Eagle-eyed hit their targets
Free State Archers did well in the South African National Indoor and Field Archery Association’s (SANIFAA) national 3D archery championships, held from 23 to 25 September in Potchefstroom.
-
Topmatrikulant aangekondig
’n Leerling aan die Futurum Akademie buite Jan Kempdorp, Michael de Bruyn, is Dinsdag as Volksblad/Netwerk24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Matrikulant van die jaar aangewys.
-
Mesmaak as kunsvorm eerbiedig
Die 31ste messkou van die Bloemfonteinse Mesmakersklub word op 3 en 4 November by Bobbiespark aangebied.
-
-
Bestuur stel teleur
Die onstabiliteit in die Mangaung-metro is een van die grootste redes waarom dienslewering in chaos is en hoekom skuld van miljoene nie betaal word nie.
-
Orkes bring vars klanke
Die produksie A Music Affair met die musiekgroep Arco word op Donderdag 9 November by die Urth-konferensie-en-leefstylsentrum buite Bloemfontein aangebied.
-
Jong kodeerder behaal goud vir blink projek
’n Leerlinge aan die Hoërskool Jim Fouché het verlede week goud op die Internasionale Eskom-ekspo in Boksburg gewen.
-
Tuiste nou meer gerieflik
Die afdeling vir mense met Alzheimer se siekte by die Fichardtpark-aftreeoord spog nou met ’n vergrote, baie gerieflike eetsaal, wat ook vir ontspanningsaktiwiteite gebruik kan word.
-
Eldery couple murdered
The police in Navalsig are looking for suspects in a double murder case that took place over the weekend in Ryk Tulbach Street, Noordhoek.










