Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Competition to identify the most natural in water
Neptune Aquatics, a swimming club that was formed over a decade ago, is hosting its annual prestige swimming gala in Bloemfontein later this month.
-
Voortrekkers rol hul moue op
Voortrekkers van die Brandkop- en President Brand-Voortrekkerkommando het Saterdag die terreine van die Bron van Herinnering en die Bloemfonteinse konsentrasiekamp in die stad skoongemaak.
-
Karla mik na nuwe doel by Fichies
Karla Pretorius, wat Donderdag as Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sportster van die jaar vir 2023 aangewys is, is nog nie verlore vir Suid-Afrikaanse netbal nie.
-
Stresvrye Sassa-betalings hiér maklik bekombaar
Ontvangers van pensioen en toelae van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) is bekommerd oor wat gaan gebeur wanneer hul kaart binnekort verval.
-
Afrikaanse treffers kry ’n verrassende kinkel
’n Viering van Afrikaanse musiek gaan Saterdag in die Sand du Plessis-teater opklink met plaaslike kunstenaars en gaskunstenaar André Schwartz in Afrikaanse Legendes.
-
Drie ernstig beseer ná ontploffing by transformator in Bloemfontein
Drie verdagte kabeldiewe het duur betaal toe hulle geskok is terwyl hulle klaarblyklik ’n misdaad gepleeg het.
-
Vullisverwydering: AfriForum wil kwytskelding in hof op Mangaung-metro afdwing
AfriForum oorweeg verdere stappe teen die Mangaung-metro nadat lede van die gemeenskap wat om kwytskelding van betaling vir vullisverwydering aansoek gedoen het, afgekeur is.
-
Gebarste pyp rede vir droë krane in suide van Bloemfontein
Inwoners van groot dele van die suide van Bloemfontein behoort teen vanaand water te hê nadat ’n pyp in Pellissier gebars het.
-
Rioollekplekke in Estoire naby skool is bedreiging vir kinders se gesondheid
’n Lekplek waar rioolwater sedert 2020 uitborrel en oor ’n wye deel van die hoewegebied in Estoire versprei, hou ’n groot gesondheidsrisiko vir inwoners en leerlinge in.
-
Lifelong denial of pet ownership granted in Bloemfontein court
A Bloemfontein resident will never again be able to keep an animal as a pet after he was convicted on several counts for leaving his dogs in a vehicle to die.









