Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Drugs seized in Heidedal
Several suspects in cases of possesion and also dealing in drugs were arrested as part of the police’s Operation Shanela in Bloemfontein on Thursday and Friday last week.
-
Dié wat wil stem, let op
Kiesers kan hulle Saterdag en Sondag registreer vir die nasionale en provinsiale verkiesing volgende jaar. Die registrasieproses is veral gemik op voornemende kiesers wat onlangs 18 jaar oud geword het en mense wat nie voorheen gestem het nie.
-
Wenners het ’n oog vir kuns
Die wenners van die ATKV-tak Gemeenskapsteater en die Pasteur-ooghospitaal se Die oog-kunskompetisie is op 1 November by die hospitaal aangekondig.
-
Scoring ‘on the ball’
The University of the Free State’s (UFS) Jandré Nel continued his try scoring streak and says it was a privilege to play for the University Sport South Africa (Ussa) sevens rugby team. Nel, who scored nine tries, helped the team…
-
-
Blade forged in flames of passion
Knifesmiths from all over South Africa exhibited their prized work at the annual Bloemfontein Knife Show that was held at Bobbiespark on 3 and 4 November.
-
Daardie klim uit groef nodig om pad kaf te draf
Ek weet nie of Covid die skuldige is nie. Die afgelope vier jaar voel soos ’n ingedrukte konsertina, wat met een skreiende noot inmekaargevloei het.
-
Astrofisika in die kollig
Dark Matter Mystery, ’n aanbieding in die Naval Hill-planetarium, word Saterdag om 17:00 in Afrikaans en om 19:00 in Engels vertoon.
-
Vrystaters sit wêreld ore aan
Bloemfonteiners was onder die deelnemers wat op 5 November in Bali, Indonesië, aan die Biathle-en-triathle-wêreldkampioenskapsbyeenkoms deelgeneem het.
-
Inbreker in Bloemfontein loop sy rieme styf
’n Vermeende inbreker wat in die vroeë oggendure van Donderdag 9 November sweistoerusting by ’n huis in Hudsonrylaan, Fichardtpark, gesteel het, is kort daarna in hegtenis geneem.






