Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Messiah’ in the Odeion
A talented ensemble of professional soloists and musicians will be performing Handel’s Messiah in Bloemfontein on Saturday.
-
Saamstaan maak sterk, steek alle grense oor
In die middel van die mooiste maand, volgens C. Louis Leipoldt, staan ’n groep motorfietsryers in gelid by die Pitstop-diensstasie noord van Bloemfontein. Dit is vroegoggend en die energie tussen die ryers is tasbaar. Daar is ’n verskeidenheid fietse
-
Power of radio carries to far-off places
Three South Africans attended the 26th General Conference of Region 1 of the International Amateur Radio Union in Zlatibor, Serbia.
-
De Wet se naam kan nou vandale, wind en weer trotseer
’n Jaar nadat die standbeeld van die Boere-held Christiaan de Wet voor die geskiedkundige Vierde Raadsaal in Pres. Brandstraat, Bloemfontein, onder vandale deurgeloop het, pryk daar nuwe letters aan die voetstuk van die beeld.
-
Heidedal police replies with deafening silence on memorandum
The Heidedal Civic Association (HCA) is disappointed and frustrated by the lack of response from the South African Police Service (SAPS) on the memorandum and petition that was handed over to them on Sunday, 29 October.
-
Drie jong verdagtes vas ná diefstal van fietse in Bayswater
Twee verdagtes is vanoggend in hegtenis geneem en ’n derde het homself aan die Navalsig-polisie oorgegee in verband met die diefstal van drie fietse in Bayswater vroeër vandeesmaand.
-
Successful kidney transplant after wife donate kidney to husband (32)
After battling a kidney disease for more than five years, Thabo Michael Mvalo from Kimberley received the lifesaving gift of a new kidney and is now recovering from his transplant at the Universitas Academic Hospital.
-
Polisie slaan toe op kosstalletjie in Universitas
Inwoners van Universitas kla al lankal oor stalletjies in dié woonbuurt wat dwelms verkoop.
-
‘Visionary’ hopes to build upon excellence in technical education
The newly appointed headmaster of the Louis Botha Technical High School (THS) in Bloemfontein has a vision of a technical school serving all in a changing world.
-
Registreer maklik dié naweek om in 2024 te kan stem
Stemgeregtigde kiesers in Suid-Afrika het Saterdag en Sondag die geleentheid om hul registrasies op te dateer, of hulle vir die eerste keer te registreer om in 2024 te stem.









