Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Watertekort in noorde van Bloemfontein binnekort opgelos
Inwoners van die noorde van Bloemfontein moes Sondag klaarkom sonder water én krag weens geskeduleerde onderhoudwerk wat Centlec gedoen het.
-
Op-en-wakker buurtwag in Bloemfontein trek motordiewe vas
Drie mans wat in die oggendure probeer het om ’n motor in Fichardtpark te steel, is aangekeer en sal binnekort in die hof verskyn.
-
Ondersteuning stroom in vir Bfn se jong NeyNey
’n Bedrag van oor die R30?000 is sover ingesamel om klein Elsuné (NeyNey) Fyver (4), ’n kankerlyertjie wat behandeling ondergaan, se gesin by te staan.
-
Learners represent Bfn on provincial level
Two learners of the Louis Botha Technical High School (THS) are performing in cricket on provincial level.
-
Local karatekas excel
A Bloemfontein karateka is now considered the youth ladies world champion, after winning gold at an international championship in Japan.
-
Choir to hit high note
The Bloemfontein Children’s Choir (BCC) wil entertain the audience during its 2023 Gala Concert on 12 December with a programme jam-packed with beautiful music.
-
Franse Mark vier Kersfees
Bring die hele familie en stap Saterdag kuier-kuier deur die Franse Kersmark by Villa Avianto in Kwaggafontein.
-
Afskeid wag ná leeftyd in een wentelbaan
Vriende wat ’n leeftyd in Bloemfontein gewoon het, trek een van die dae weg – en die tyd vir afskeid is naby.
-
Hofbeslissing in saak uitgestel
Uitspraak is voorbehou in ’n hofsaak wat Maandag in die hooggeregshof in Bloemfontein aangehoor is in die saak waarin die nie-winsgewende organisasie Universities Alliance South Africa die Universiteit van die Vrystaat (UV) pak oor die UV se verpligt
-
Choir to hit high note
The Bloemfontein Children’s Choir (BCC) wil entertain the audience during its 2023 Gala Concert on 12 December with a programme jam-packed with beautiful music.








