Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Landsdiens oorgehaal
Die Landsdiens vier in 2024 sy 110de bestaansjaar en die plaaslike groep hoërskoolleerlinge die Kwaggas is reeds kliphard aan die werk om dié jaar spesiaal te maak.
-
Kersfonds help organisasies in nood
Behoeftiges in die Vrystaat en Noord-Kaap gaan voordeel trek uit ’n halfmiljoen rand wat vanjaar uit Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds aan liefdadigheidsorganisasies beskikbaar gestel word.
-
Appels val nie ver van boom
Die dogters van twee rugbywêreldbekerwenners, ’n gewese Protea, ’n oud-Blitsbok, die kleindogters van twee voormalige Springbokke én ’n paar leerlinge met Cheetah-verbintenisse is vanjaar in die Hoër Meisieskool Oranje se gr. 8’s-groep.
-
Music to mesmerise
Music was my First Love is a show that combines popularity with classical virtuosity for all music lovers in Bloemfontein.
-
Naalde kan weer klik teen koue VS-winter
Om gereed te wees vir die koue Vrystaatse winter het Bloemskou en BloemNuus weer hande gevat in die jaarlikse omgeeprojek vir behoeftiges.
-
-
Oudisies ontgin talent
Oudisies vir die Heidedal Musiek-ekspo vind Saterdag 10 Februarie en Sondag in die Norman Doubell-saal in Heidedal plaas.
-
Metro grawe vir hom ’n gat
Inwoners van Bloemfontein dink verniet hul probleme is op ’n einde sodra herstelwerk aan elektriese kabels of waterpype gedoen is.
-
It is tickets for culprits
With lawlessness on the roads in Bloemfontein being a continuous frustration for residents and visitors alike, the Traffic Department has taken a stance against illegal parking, which is one of the huge problems in the city.
-
Krane in Bloemfontein droog, metro stel ondersoek in
Talle inwoners in die noorde van Bloemfontein het geen of min water in die krane nie, en sommige inwoners se water is vuil.










