Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
JF brainiac excels
Bloemfontein science prodigy Jaco Deysel made a sterling impression at this year’s Taiwan International Science Fair (TISF), held at the National Taiwan Science Education Center in Taipei.
-
Hefty hike in fuel price feared
Motorists are expected to soon be paying more for fuel, due to a price hike at the start of March.
-
Veelsydige jonges wys wie is baas
Jong atlete van oor die Vrystaat heen het op Saterdag 17 Februarie die hitte aangedurf en talle het uitgeblink op die Laerskool Fichardtpark se Prestige-atletiekbyeenkoms wat in die Vrystaat-atletiekstadion aangebied is.
-
Bewusmaking gesellig gedoen
Internasionale Downsindroomdag word op 21 Maart gevier, en om daarby aan te sluit bied Downsindroom Vrystaat ’n geselligheid aan waarheen volwassenes met Downsindroom genooi word.
-
Oranjeniete seëvier op atletiekbaan
’n Jong naelloper van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het Saterdag 17 Februarie op die Curro Top-14-byeenkoms in Pretoria twee rekords laat spat.
-
Atlete wys hul slag
Die Hoërskool Sentraal was algeheel tweede op die Sentraal NWU Top-20-atletiekbyeenkoms wat Vrydag 16 Februarie op die Vrystaat-stadion aangebied is. Skole van oor die land heen het aan die byeenkoms deelgeneem.
-
SA-span verdien hul pluimpie
Twee Bloemfonteiners het ’n waardevolle bydrae gelewer om Suid-Afrika tot ’n oorwinning te dra in die spankompetisie tydens die Uber Cup-pluimbaltoernooi in Kaïro van 13 tot 18 Februarie.
-
Bolle en knolle só reg gekweek
Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika se Vrystaat-tak bied Saterdag om 14:30 ’n demonstrasie aan van hoe om winter-groeiende knolle of bolle te kweek.
-
Native languages celebrated
International Mother Tongue Day, celebrated annually on 21 February, was created by the United Nations Educational, Scientific and Cultural Organization (Unesco) to promote linguistic and cultural diversity and multilingualism.
-
Learners expected to bloom
The Tswellang Special School in Bloemfontein now boasts its own vegetable garden, producing fresh vegetables and some practical opportunities for learners.







