Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Goud gedelf
Dit was nie ’n goeie week vir die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se rugbyspan in die Varsitybeker-toernooi nie, maar gelukkig het die ander Bloemfonteinse span in die tweede ronde van die reeks geseëvier.
-
Jong atlete skop stof in mededingers se oë op byeenkoms
Die seuns van Grey-kollege (primêr) het uitgeblink en die rekords laat spat op die Motheo-Xhariep-atletiekbyeenkoms wat op 23 Februarie in Bloemfontein gehou is. Altesaam 59 van Grey se atlete het gekwalifiseer om aan dié byeenkoms deel te neem.
-
Wildskosliefhebbers kan weer kom smul
Trek jou dagboek nader en merk sommer nou al Saterdag 8 Junie af as die dag waarop jy jou sal kan verlustig in die beste wildskosgeregte en heerlike wyn in Suid-Afrika.
-
Sege ná groot onsekerheid
Die Bloemfonteinse fietsry-ster Madelaine (Maddie) le Roux (27) se professionele loopbaan het ’n groot hupstoot gekry toe sy einde Januarie in die vroue-afdeling van die Zwift-akademie se finale pad-uitdaging in Spanje as die wenner aangewys is.
-
-
Reisdiens bring Kaap nader
’n Splinternuwe vervoerdiens is in die vooruitsig vir mense wat na die Suid-Kaap wil reis.
-
Top dish given a twist
Vetkoek with mince is, much the same as with curry mince with rice, always a favourite dish on any table.
-
Strawwe kompetisie vir top-skuts ’n sukses
Skuts van oor die land heen het die naweek by die Tempe-boogskietklub deelgeneem aan die Vrystaatse Teiken Boogskiet-kampioenskap.
-
Eerste Franse Mark vir 2024
Kom geniet die lieflike somerweer Saterdag by die Franse Mark by Villa Avianto in Kwaggafontein.
-
Beeld veilig agter heining
Nadat die geskiedkundige standbeeld van die Boere-held Christiaan de Wet se naam in sandsteen op die beeld aangebring is einde verlede jaar om dié te vervang wat deur vandale afgesteel is, is die beeld nou uiteindelik omhein.










