Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bloemfontein teams dissapoint in Varsity Cup home matches
After an undefeated four-match run, the University of the Free State’s (UFS) Shimlas were stopped in their tracks when the Stellenbosch Universities’ (SU) Maties beat them 38 – 29 on Monday, 25 March, in the Varsity Cup game on Shimlapark,…
-
Navigating roads to reach Easter holiday destinations safely made easy
Easter is road-trip season in South Africa, and as drivers take to the roads it is key to take precaution and carefully prepare when it comes to route mapping.
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Goudveld wys sy slag
Agt skole het die naweek in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks meegeding.
-
Twee styg uit, oorwin
Twee atlete van die Martie du Plessis-skool in Bloemfontein is gekies om aan drie nasionale kampioenskappe deel te neem.
-
Beker omhoog gehou
Die Laer Meisieskool Oranje was die wenner in die 21ste Amanda Coetzer-tennistoernooi wat van 29 Februarie tot 2 Maart by dié skool aangebied is.
-
Jong rolbalspelers gaan wys hulle kán
Altesaam 224 jong rolbalspelers van oor die land heen gaan van Vrydag 22 Maart tot Maandag meeding in die jaarlikse junior rolbaltoernooi wat by die Orangia- en Oud-Studente-rolbalklub in Bloemfontein plaasvind.
-
Skone kuns geniet
Gaste kon hulle Sondag verlustig in die pragtige klanke van Franse gedigte en musiek op The Secret Artist’s’ Club se eerste geleentheid in Bloemfontein.
-
Franse Mark amper hier
Teken solank Saterdag 6 April aan as die volgende datum waarop die Franse Mark by Villa Avianto aangebied word.
-
Slagveld skoongemaak
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en Band of Brothers in Bloemfontein doen op Saterdag 23 Maart opruiming op die Sannaspos-slagveld langs die Thaba Nchu-pad buite die stad.
-
Bloemskou help die rande spaar
Bloemskou is om die draai, en die publiek het nog tyd tot 24 April om van spesiale korting op tariewe gebruik te maak.







