Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Griep-inenting aanbeveel
Aan die vooraand van die griepseisoen moedig die departement van gesondheid mense aan om so gou moontlik teen dié siekte ingeënt te word. Die respiratoriese sinsitiale virus (RSV), wat veral jong kinders siek maak, nader sy piek in verspreiding, sê
-
Crinums se ‘volle pakket’ terug op die baan
Die Vrystaatse Crinums het drie Proteas aan internasionale klubnetbal afgestaan, maar die “volle pakket” teruggekry.
-
Oud-koerantvrou ryg pryse in op skou
’n Voormalige werknemer van Volksblad het behoorlik gekook op Bloemskou, in die kreatiewehandwerk-afdeling vir gebottelde produkte.
-
Trophy winners at Bloem Show
The exhibitors and food stall judging was done over the first two days of the Bloem Show.
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Vrystaat-, Noord-Kaap-skole pak mekaar
Met die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks-wedstryde Saterdag 20 April tussen die Hoërskool Fichardtpark en die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het Fichies drie van die eerstespan-wedstryde gewen.
-
Potjiekosmakers moet gou spring om in te skryf
Daar is net ’n maand oor om in te skryf vir vanjaar se Pick n Pay Pick-a-Potjiekompetisie wat op 25 Mei by die Laerskool Dr. C.F. Visser aangebied word.
-
Wysigings in Bela-wet stap in die regte rigting
Die wysigings wat gister aan die Wysigingswet op Onderwyswette (Bela) deur die Nasionale Raad van Provinsies se komitee vir onderwys, tegnologie en sport goedgekeur is, is werkbaar.
-
Beker omhoog gelig
Agt van die seëvierende Shimlas se Varsitybeker-sterre is genooi om saam met die Cheetahs te oefen ná die Shimlas se oorwinning van die Varsitybeker Maandag in Bloemfontein.
-
Blink toekoms lê voor
Bertie Cruywagen, ’n matriekleerling aan die Hoërskool Jim Fouché (JF) in Bloemfontein, het uitstekend gevaar op Atletiek Suid-Afrika (ASA) se senior byeenkoms die naweek in Pietermaritzburg. Hy het boonop langs ’n wêreldrekordhouer in die 400 m geëi
-
Talle wen skoutoegang
Bloemskou is hier! Die bekendstelling van al die pret en plesier van Bloemskou wat vandag begin, is op Woensdag 17 April met ’n geselligheid by Urth in Bloemfontein gevier.






