Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Swift action leads to arrest of cable theft suspects in Bloemfontein suburb
Four suspects were arrested for tampering with infrastructure after they were caught digging up a cable in Heidedal in Bloemfontein.
-
Driekuns wink vir tennisspan van Oranje
Die eerste tennisspan van die Hoër Meisieskool Oranje sal probeer om twee ander skole na te doen deur die Amanda Coetzer-tennistoernooi ’n derde keer agtereenvolgens te wen.Die toernooi word van Donderdag 9 Mei tot Saterdag op Oranje se bane aangebie
-
Jou lewe bly my storie, Ma
Tien jaar gelede, op ’n kleurlose Noordwesdag, het Ma haar laaste reis deur die strate van Potchefstroom onderneem. Toe sy vir oulaas om die draai buite die aftreeoord verdwyn, het dit by my opgekom dat, indien sy sélf haar vaarwelrit…
-
Ideale Moedersdaggeskenk vir ’n kreatiewe ma
Ná haar ma se skielike dood, het Anné Pretorius besef hoe kosbaar die herinneringe is wat haar ma vir haar neergeskryf het.
-
Opwinding oor vrouekrieket
Die eerste vrouekriekettoets in die Vrystaat sal in Desember in Bloemfontein aangebied word. Die vierdag-toets tussen Suid-Afrika en Engeland word van 15 tot 18 Desember op die Mangaung-ovaal beslis.
-
Gelok deur die gebrul van enjins op motoruitstalling
Gelok deur die gebrul van enjins op motoruitstalling
-
Vonnis ná moord
’n Man van Botshabelo is effektief 15 jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy meisie vermoor het.
-
Praatjie oor trek van Angola na Suidwes-Afrika ’n terugflits
Die Genealogiese Genootskap gaan mense wie se Afrikanerfamilie die trek van Angola na Suidwes-Afrika in 1928 meegemaak het, die geleentheid bied om hul herinneringe met die publiek te deel.
-
Motorskou gee geesdriftiges in Bloemfontein woema
Van ’n 1911-Ford Model T en ’n 1924-Bentley, tot ’n 2024-Ford Mustang was onder die sowat 300 voertuie waaraan oud en jonk hulle op die jaarlikse Cars in the Park-motorskou in Bloemfontein kon verkyk.
-
Perde-eienaar swaar gestraf
’n Vrou van Winnie Mandela (Brandfort) wat haar perde sleg verwaarloos het, is vandeesweek in die landdroshof ’n boete van R3 000 of drie maande tronkstraf opgelê, wat in geheel vir drie jaar opgeskort is.










