Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Madswimmer team break new icy ground with world record in Himalayas
The Madswimmer team who attempted The Sky is the Limit swim triumphantly arrived at a camp in Kagkot in the Himalayas on Sunday.
-
Meestersatlete hier vereer
Die Vrystaatse atlete het goed rekenskap van hulself gegee op die 47ste Suid-Afrikaanse meestersatletiekkampioenskapsbyeenkoms wat van 2 tot 4 Mei in Potchefstroom plaasgevind het.
-
Rugby eerder hier gespeel
Die Cheetahs en die Griekwas meet kragte in ’n SA Beker-wedstryd op Vrydag 17 Mei om 18:00 – op Shimlapark en nie in die Vrystaat-stadion nie. Onderhoudswerk aan die gras in die stadion is nog nie voltooi nie.
-
Special run held
A very special fun run will be held on Naval Hill this Saturday. The Leon Engelbrecht Run4Cancer Fun Run and Walk is hosted in remembrence of all affected by cancer.
-
Borgtog vir oom wat glo familielid doodskiet
’n Man van Bloemfontein wat oor die naweek glo ’n familielid in Pentagonpark in die stad doodgeskiet het, is op Maandag 13 Mei op borgtog vrygelaat nadat hy in die landdroshof hier verskyn het.
-
Action taking flight
The highlight on Bloemfontein’s event calendar for this month is the Wirulink Tempe Airshow taking place on Saturday, 25 May.
-
Rich life commemorated
A life history that started in Bloemfontein, stretched over several countries and was concluded where it began – in the Free State capital.
-
Twee vir grusame moord op bejaardes, gevang
Twee verdagtes is vir die grusame moorde op die bejaarde Morrison-egpaar, wat op hul plaas Rietfontein by Glen vermoor is, in Bloemhof in hegtenis geneem.
-
On Mother’s Day, the residents of numerous holdings around Bloemfontein have been without water for 96 hours
Today on Mother’s Day Bloemdal, Ferreira and a few other residential areas that feed directly from the Longridge reservoir take-off still have no water.
-
Swemmers swem hoogste bo seevlak ooit en maak geskiedenis
Die groep swemmers van Madswimmers het die rekordboeke herskryf deur daarin te slaag om op ’n hoogte van 6 405 m in die Himalaja-gebergtes te swem.








