Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nuusman laat leemte
Hulde stroom in vir Mike van Rooyen (73), eertydse hoofverslaggewer en nuusredakteur van Volksblad en joernalis wat as een van die bestes tot nog toe in die Vrystaat onthou sal word.
-
-
Road between Rosendal and Senekal close for construction
The Free State Department of community safety, roads and transport put out a notice of the temporary closure of the R70 between Rosendal and Senekal in the Eastern Free State.
-
Plakkers-strukture in Happy Valley en Noordelike stortingsterrein in Bloemfontein verwyder
Sowat 40 tydelike plakkers-strukture is Vrydag in Happy Valley in Westdene en by die Noordelike Stortingsterrein verwyder.
-
Bekendes op glansgeleentheid vir mees skitterende sportsterre
Sportsterre uit die Vrystaat sal vanjaar die sewende keer op die Vrystaatse Sportster van die Jaar-toekenningsgeleentheid vir hul prestasies op die sportveld vereer word.
-
Street Store nommerpas vir behoeftiges in Bloemfontein
Altesaam 2 400 mense in nood, 15 000 kledingstukke, 2 400 worsbroodjies, 500 vrywilligers van 8 kerke in Bloemfontein – dit som kortliks Street Store 2024 op wat op 18 Mei by Anchor of Hope en die Primêre Skool Heide…
-
Bibberweer hier
Talle Bloemfonteiners het op Dinsdag 4 Junie opgestaan in ’n yskoue wit feetjieland nadat ligte sneeu vroegoggend in die stad geval het.
-
Smulkos, spogwyn en pret in een kraal
Terwyl die vleisbraaivure op Saterdag 8 Junie die eerste koue van die winter verdryf, gaan besoekers kan smul aan die heerlikste wildskosgeregte wat die Vrystaat kan bied.
-
‘Metro sal na diere omsien’
Die Mangaung-metro gaan die Bloemfonteinse dieretuin met sy eie geld heropen en bedryf, sê Gregory Nthatisi, uitvoerende burgemeester.
-
Skade kan só verhoed word
Die burgerregtegroep AfriForum wil met ’n splinternuwe diens sy lede, asook Mangaung se brandweer-afdeling, in die geval van huis- en veldbrande bystaan.










