Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bloemfonteiners durf Comrades vir The Pace Foundation aan
Talle Bloemfonteiners het vandeesweek teruggekeer nadat hulle Sondag 9 Junie aan die moordende Comrades-ultramarathon tussen Durban en Pietermaritzburg deelgeneem het.
-
Brand ná inbraak by tehuis ondersoek
’n Huis in Engo se Westerbloem-aftreekompleks in Bloemfontein is Sondagaand in ’n brand verwoes pas nadat daar by die huis ingebreek is. Die inbrekers het vermoedelik die brand gestig om forensiese bewyse te vernietig.
-
Woede oor ‘onwettige brandweer’
Die Mangaung-metro erken nie die nuutgestigte AfriForum-brandweerdiens in Bloemfontein as ’n toegewese diens in die gebied nie, omdat hy nie volgens die Wet op Brandweerdienste van 1987 so ’n goedgekeurde diens is nie.
-
Vullisterrein se dae getel
Dit is ’n positiewe stap dat die Mangaung-metro in ’n kennisgewing sy voorneme aandui om die noordelike stortingsterrein te sluit.
-
Samesyn die hoofgereg
Die De Oude Kraal WildsKOSfees het vanjaar oudergewoonte groot pret, puik fynproewersgeregte en wyn van die boonste rak vir feesgangers gebied.
-
-
Tralies evolve swimmingly
Swimmers from all over South Africa will be drawn to the high-performance centre at the Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, after an agreement between the school and Swimming South Africa (Swim SA) was signed on Tuesday, 11 June.
-
Bafana op regte pad
Suid-Afrika het op Dinsdagaand 11 Junie in die Toyota-stadion in Bloemfontein ’n uitstekende vertoning in sy wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd teen Zimbabwe gelewer om sy hoop tussen die topaanspraakmakers lewend te hou vir ’n plek in 2026 se skousp
-
Veiligheid blitsig aktief
Erge weerlig en donderstorms met gepaardgaande risiko’s is nie ’n ongewone verskynsel in Bloemfontein nie. Daarom is ’n waarskuwingstelsel vir weerlig onlangs by die Laerskool Willem Postma hier opgerig.
-
‘Gees van gevegskuns weerspieël’
Die Vanguard Martial Arts-gevegskunsskool (VMA) het op 25 Mei die provinsiale ATA Songahm Taekwondo-toernooi, die Cheetah Clash, by Grey-kollege aangebied.







