Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Unity gives Brandwag in Bloemfontein a new lease on life
With businesses, the local ward councillor and members of the community working together, a lot has been achieved in Brandwag the past couple of months.
-
-
Oranjeniete skitter
Toneelspelers van die Hoër Meisieskool Oranje het ’n lang rits eerbewyse gekry vir hul toneelstuk In die helder donker op Sondag 27 Julie se FAK Allegretto Toneelfees se Hugie Week Twee in Springs. Die produksie is as die beste leerlingproduksie…
-
‘Goeie man, pa, vriend’ in stortvloed van hulde onthou
Die huldeblyke wat steeds instroom vir Dirk Kok (56), redakteur van Volksblad en tot onlangs rubriekskrywer vir BloemNuus, ná sy afsterwe op Saterdag 27 Julie is ’n klinkklare bewys dat hy ’n geliefde mens was, iemand wat almal goed behandel…
-
Franse Mark op Vrouedag bied buitengewone lekkertes
Vroue wat op Vrouedag, 9 Augustus, die Franse Mark by Villa Avianto in Kwaggafontein besoek, gaan spesiaal voel.
-
Club X Society help jongspan van Heidedal
Die 28 kinders van Heidedal wat op Saterdag 27 Julie deur Club X Society bederf is, het die besoek aan Naval Hill en die Mandela-standbeeld sommer baie geniet.
-
Herrie oor gesteelde toestel by kieser-registrasiepunt
’n Kieserbestuurtoestel (VMD) is op Saterdag 27 Julie tydens die registrasie-naweek by die Eersteling-plaasskool buite Bloemfontein gesteel, vermoedelik om onwettige grondbesetters by Mountain View oorkant Lourierpark, asook ander kiesers, vir die ko
-
Bedien uit ’n ander hoek
’n Bloemfonteinse restaurant bekend vir sy liplekker geregte is nou op ’n ander hoek met ’n splinternuwe baadjie aan.
-
Spanne, kom wys hoe julle rol
Die balle gaan rol wanneer spanne van oor Bloemfontein heen op Vrydag 6 September aan BloemNuus se rolbaldag ten bate van Engo deelneem.
-
From Paris to the pages of a magazine, Bloemfontein matric embraces the world of modelling
Just back from one of the fashion capitals of the world, a Gr. 12 learner of the Eunice High School, Charné Snyman, appeared in a photoshoot captured in the 19th Annual Edition of the magazine Wedding Guide 2025.









