Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kinders se drome kry vlerke in Bloemfontein met die projek
’n Fantastiese belewenis wag op 500 kinders van 15 verskillende liefdadigheidsorganisasie in die Vrystaat wat op Vrydag 6 September die eerste keer gaan vlieg.
-
Land se beste GoJu Kai-talent trek in hul honderde saam in Bloemfontein
Die naweek is ’n Goju Kai- nasionale kampioenskapsbyeenkoms vir die eerste keer sedert 2019 aangebied, en Bloemfontein was die gasheerstad vir dié geleentheid.
-
Arthur Nathan, wat nou?
Daar is net vervalle mure, gebreekte glas, mense wat onwettig in die geboue bly en hope vullis oor van die eertyds pragtige Arthur Nathan-swembad in Arboretum, Bloemfontein.
-
VS-tennisspan wen met veggees
Vier Vrystaters is in die Suid-Afrikaanse o.13A-skolespan ingesluit, en die Vrystaatspan is as die algehele wenner aangewys in Tennis Suid-Afrika se o.13-toernooi wat die afgelope naweek in Pretoria aangebied is.
-
Police kept busy
The police arrested 1 051 suspects in the Free State during last week’s run of Operation Shanela.
-
Powerful act on stage
After many years in the making, Asah Productions, in collaboration with MyArts International, brings Obeah Opera to Bloemfontein with the support of the Canadian Government.
-
Prosperity inbound
With more than R88 billion worth of renewable energy projects coming to the Free State, it seems the province is proving a destination for these type of plans.
-
Krisis by swembad kring uit
Die afgelope paar jaar was daar gereeld probleme met betreding by Arthur Nathan-swembad, sê Ricus Slabbert van Bloemsec, maar die bendes het die afgelope vyf tot ses maande hier ingetrek, en misdaad in die woonbuurte naby die swembad het toegeneem.
-
Spelling in die kol
Leerlinge het hul slag met die mondelinge spel van Afrikaanse woorde gewys in die ATKV se eerste UitklopSpel, waarvan die Vrystaatse uitdunronde op Woensdag 7 Augustus by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) aangeb
-
Nuwe skietbaan vir AfriForum buite Bloemfontein ingewy
’n Nuwe skietbaan wat spesiaal vir AfriForum buite Bloemfontein uitgelê is, is die naweek ingewy tydens die organisasie se dertiende protospankursus.







