Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Breakthrough in Phahameng cemetery rape cases: Suspect linked to five attacks through DNA evidence
Justice might soon be done after the rape of five people in the Phahameng Cemetry from 2021 to 2022 during times of the Covid pandemic.
-
Montello Spyseniers vier 30 jaar in Bloemfontein
Dorothy van der Merwe-Strydom het Montello Spyseniers reeds in Augustus 1994 by die Vrystaat-krieketunie begin, van waar al die funksies 13 jaar lank gedoen is. Montello was die amptelike spysenier van die krieketunie.
-
Summerwood Country Estate vier 25 jaar
Die Summerwood Country Estate & Guesthouse het sy deure in 1999 geopen.
-
Spanne, skryf nou in
Tyd is min om in te skryf vir BloemNuus se rolbaldag ten bate van Engo wat Vrydag 6 September by die Bloemfontein-rolbalklub (BBC) in Unielaan gehou word.
-
Activity at Lourierpark contested
Notwithstanding a court order secured by the Mangaung Metro in March against the people occupying municipal land near Lourierpark and the relevant statutory prohibitions, the municipality started installing infrastructure at the premises.
-
Locals enlisted to help with upkeep
With hundreds of litres of water lost due to leakages in the Mangaung Metro, 50 community members were trained to assist in the metro’s new Masupatsela War on Water Leaks project.
-
Bfn-atleet verbeter rekords in Swede
Bloemfonteiner Lynette Fischer het einde verlede week teruggekeer van die wêreld-meestersatletiekbyeenkoms in Gothenburg, Swede, waar sy ’n silwermedalje verwerf het en ’n Suid-Afrikaanse en Afrika-rekord in die 2 000 m-hinderniswedloop verbeter het
-
-
Skool bied balans aan leerlinge
Die sukses van die Laerskool Onze Rust in die suide van Bloemfontein is danksy ’n uitstekende en toegewyde beheerliggaam, bestuurspan en onderwyskorps.
-










