Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vreugde dalk net ’n jaar ver ná hartseer oor Naval Hill se kameelperde
Daar is hopelik lig in die tonnel ná die dood van Naval Hill in Bloemfontein se kameelperdbulle nadat hulle waarskynlik albei in ’n bakleiery dood is.
-
Roudiens vir Neil (10) Vrydag gehou
Die lewe van jong Neil Shaw (10), wat op Saterdag 7 September in die Bloemfontein Mediclinic oorlede is, word Vrydag om 13:00 by die Laerskool Willem Postma gevier.
-
Young talent given spotlight
The Free State Sport Stars awards for schools was launched on Thursday, 5 September, at the Centenary Hall on the main campus of the University of the Free State (UFS).
-
DA behaal goeie oorwinnings in vyf wyke in tussenverkiesings in die Vrystaat
Die DA het al vyf tussenverkiesings wat gister in die Vrystaat gehou is, gewen.
-
It’s all systems go for by-elections in Bloemfontein on Wednesday
Four ward councillor positions will be contested in the municipal by-elections held in Bloemfontein in the Mangaung Metro on Wednesday, 11 September.
-
Plaaslike spanne laat die balle ten bate van jeug rol
Die balle het op Vrydag 6 September ter wille van vir ’n goeie saak gerol. Altesaam 28 rolbalspanne van ondernemings, skole en klubs oor Bloemfontein heen het deelgeneem aan BloemNuus se rolbaldag wat ten bate van die grootste welsynsorganisasie in…
-
Bowls gets makeover
The first ever Wathaball doubles wil be played on 24 September at the Bloemfonatein Bowling Club.
-
More invited to help reclaim Westdene
The Westdene Neighbourhood Association (WNA) wants to move its focus from cleaning the area to improving security in the area.
-
Natter weerstoestande verwag
Dit lyk asof Suid-Afrika uit die El Niño-weerverskynsel beweeg en ’n La Niña-weerpatroon tegemoetgaan, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens in ’n verslag.
-








