Duisende gr.1-leerders het Woensdag met hul skoolklere agter die banke ingeskuif.
Oor die algemeen was daar meer opgewonde gesiggies, die meisies se hare netjies vasgebind en die klere blinknuut.
Ouers het die geleentheid om tot Vrydag foto’s van hul gr. 1-leerlinge in hul nuwe skoolklere vir BloemNuus te stuur na lientjie.mentz@novusmedia.co.za vir publikasie op dié webwerf.



















Sien nog foto’s hier: https://novanews.co.za/bloemnuus/kyk-gr-1s-van-2026-deel-fotos-van-hul-eerste-skooldag/






You must be logged in to post a comment.