Jannie Moolman en Petronel Baard bring Wat die hart van vol is na Bloemfontein
Petronel Baard en Jannie Moolman tree op in die Aasvoëlklub met Wat die hart van vol is. Middagete is om 12:00 en die vertoning begin ‘n uur later. Kaartjies is […]
Topic Menu:
Petronel Baard en Jannie Moolman tree op in die Aasvoëlklub met Wat die hart van vol is. Middagete is om 12:00 en die vertoning begin ‘n uur later. Kaartjies is […]
Come and enjoy the rugby match between the Springboks and Italy at the Castle Lager Bocktown on big screens at 17:00. Gates open at 12:00 and entertainment line-up includes Majozi, Karlien van Jaarsveld and Die Heuwels Fantasties. There will also be a food market and fan activations.
Die Cheetas speel teen die nasionale span van Georgië. Ander aktiwiteite sluit in musiek deur Zaan Sonnekus en Biggy, Suid-Afrika se grootste springkasteel vir kinders, Food Truck Fiesta, rugby tussen gr. R, o.7 en o.9 spanne op die hoofveld.
1 Aug van 18:00 tot 12:00 en 2 Aug van 12:00 tot 18:00
BloemNuus bied ‘n rolbaldag ten bate van Engo by die Bloemfontein-rolblaklub (BBC) in Bloemfontein aan.
Join the Spectacular Clivia Show at Fleurdal Mall. Get ready for a burst of colour at the Free State Clivia Club’s Clivia Show at Woolworths Court on 19 September: 08:00 […]
Kom kuier saam by Berg-en-Dal Gemeente se kermis. Almal welkom. Ontmoet vir Omgie, die Engo-gelukbringer van 15:00 af tot 17:00. Die poppekas sal om 16:30 plaasvind.
The annual beer mile is happening again Four laps, four beers. Take part as an individual or as a relay team! Entries will open soon.
CUT will host its annual Golf Day, a special day on the greens that goes beyond the game. This event is more than a game of golf, it is a […]
Geniet ‘n deftige en lekker aand terwyl jou gunsteling dansmusiek en ander treffers gespeel word. Kleredrag: Formeel / so formeel as verkies. Prys vir die Beste gekleede paartjie. Bring Eie […]