Bloem Show
Bloem Show will take place from 25 April to 3 May at the Bloem Show Grounds.
Topic Menu:
Bloem Show will take place from 25 April to 3 May at the Bloem Show Grounds.
Die sanger-kitaarspeler Mel Botes kom sing in ‘n Pink Floyd- en Dire Straits-huldeblykkonsert by die Aasvoëlklub in Bloemfontein.
Carsi in the Park
Dawie de Swardt of the Ornithology Department at the National Museum leads a bird-ringing demonstration at Oliewenhuis Art Museum. This provides a unique opportunity to witness bird ringing in action […]
Die NG Kerk Berg-en-Dal bied die eenmanvertoning, Reünie aan. Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor van Maandae tot Vrydae tussen 08:00 en 14:00. Skrywer: Dana Snyman Regie: De Klerk Oelofse
Kom proe die grootste veskeidenheid wildskosgeregte en wyn in die Vrystaat op vanjaar se De Oude Kraal WildsKOSfees
Prof. Naomi Morgan is the guest speaker at a meeting of the University of the Third Age (U3A), starting at 10:30 at the Sewe Damme Hall. She will present a […]
Xander Steyn van Xander Art Productions bring weer een van sy musikale komedies na die planke vir Bloemfonteiners se vermaak. Die hoofvertonings van Robin in the Hood is op Donderdag […]
Die Laerskool Willem Postma in Bloemfontein hou ‘n grasbaan-dubbeltennistoernooi op die rugbyveld. Kinders begin om 12:00 speel en volwassenes om 17:00. Inskrywing kos R300 per span van twee spelers. Deelnemers […]
Petronel Baard en Jannie Moolman tree op in die Aasvoëlklub met Wat die hart van vol is. Middagete is om 12:00 en die vertoning begin ‘n uur later. Kaartjies is […]