Skwankwankwa Sessions 007
SKWANKWANKWA SESSIONS ARE BACK. THIS IS A SPECIAL ONE, CAUSE IT REPRESENTS 1 FULL YEAR OF SKWANKWANKWA SESSIONS! YOU DONT WANT TO MISS THIS ONE STAY TUNED FOR OUR ONCE […]
Topic Menu:
SKWANKWANKWA SESSIONS ARE BACK. THIS IS A SPECIAL ONE, CAUSE IT REPRESENTS 1 FULL YEAR OF SKWANKWANKWA SESSIONS! YOU DONT WANT TO MISS THIS ONE STAY TUNED FOR OUR ONCE […]
Die CVO Dankbaar-skool bied op 28 Maart ‘n manne-aand met Fatman aan.
Andre the Hilarious Hypnotist will enthrall audiences at the Vulture Club (Aasvoëlklub) in Bloemfontein.
Die WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie sal groter wees met gourmet-geregte van organiese wildsvleis en wyn van prominente landgoedere. Besoekers kan 22 wynstalletjies en 24 kosstalletjies verwag, met ‘n BBP-middagete.
Bloem Show will take place from 25 April to 3 May at the Bloem Show Grounds.
Die sanger-kitaarspeler Mel Botes kom sing in ‘n Pink Floyd- en Dire Straits-huldeblykkonsert by die Aasvoëlklub in Bloemfontein.
Carsi in the Park
Dawie de Swardt of the Ornithology Department at the National Museum leads a bird-ringing demonstration at Oliewenhuis Art Museum. This provides a unique opportunity to witness bird ringing in action […]
Die NG Kerk Berg-en-Dal bied die eenmanvertoning, Reünie aan. Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor van Maandae tot Vrydae tussen 08:00 en 14:00. Skrywer: Dana Snyman Regie: De Klerk Oelofse
Kom proe die grootste veskeidenheid wildskosgeregte en wyn in die Vrystaat op vanjaar se De Oude Kraal WildsKOSfees