Cheetah-rugbyspelers het op Woensdag 25 Mei die Tswellang- Spesiale Skool besoek as deel van die Vrystaat Cheetahs se Neem ’n skool aan-veldtog. Met die veldtog wil hulle die kinders meer blootstelling gee aan rugby op dié vlak en leerlinge sal ook van die Cheetahs se oefeninge en wedstryde bywoon. Met die besoek was van links Lerato Mandjiya (Cheetah-skakelbeampte), Louis van der Westhuizen (Cheetah-speler), Verna Vorster (skoolhoof), Vusimuzi Thobela (leerling) en Evardi Boshoff (Cheetah-speler). Foto: Teboho Setana
Cheetahs besoek skool met veldtog
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.