Lientjie Mentz
-
Gert Bruhns, ‘n 85-jarige man van Bainsvlei, is gister in die hofselle dood. Hy sou om borgtog aansoek doen nadat hy glo sy seun, Erich op 19 April geskiet het.
-
Five bodies found in Hennops River near Centurion in search for missing police officers.
-
Die interskole tussen Grey Kollege en Paarl Gimnasium vind hierdie naweek in Bloemfontein plaas. Skoolhoof Braam van Wyk verwag ‘n taai stryd.
-
Mangaung Metro’s team is inspecting building regulations in Bloemfontein’s CBD, with fines for violators. DA councillors support this effort but demand stronger action against illegal student housing. A petition with 900 signatures urges collaboration on a comprehensive strategy, including better student accommodation management and infrastructure improvements for safety and sustainability.
-
‘n Nuwe boogskietbaan is vandeesmaand met ‘n kompetisie by die Martie du Plessis-skool geopen.
-
Ruil ‘n voertuig vir ‘n koswaentjie in ‘n Pink Paperclip-uitdaging. Die projek het met ‘n pienk skuifspeld begin en vinnig vordering gemaak en hulle hoop om ‘n Volkswagen Caddy te bekom om kinders te help.
-
Bloemskou het 410 kinders van Bloemfontein gratis in die pretpark laat baljaar as deel van die Joy for Charity-projek.
-
Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier ondersteun die Lettie Fouché-Spesiale Skool se rolstoelprojek deur koeldrankbotteldoppies en broodsakknippies te versamel. Y-Coffee by die NG kerk in Pellissier dien as afsetpunt.
-
Die laaste paar weke se aanhoudende reën het ‘n groot invloed op die stad se verkrummelende strate gehad. Talle nuwe slaggate het oornag gevorm met geen hoop dat die Mangaung-metro […]










