Lientjie Mentz
-
Thousands of patients suffer discomfort due to huge backlogs of surgery and theatre time in Mangaung Hospitals.
-
Die Mangaung-metro het in September verlede jaar probeer om die Brandwag-behuisingsprojek te begin reguleer. Inwoners het nou uitsettingsbevele gekry.
-
Bloemfontein spog met een van net vier digitale planetariums in Suid-Afrika. Die internasionale dag vir planetariums word elke jaar op 7 Mei gevier. Die eerste planetarium is in München geopen.
-
Teresa de Wit, ‘n mezzo-sopraan, sing Donderdag in die Odeion ter viering van Afrikaans se 100-jaar as amptelike taal. Sy word gebegelei deur Lesley-Ann Mathews.
-
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op 8 Mei gevier sal word.
-
Engo se Projek van Hoop bied deelnemers die kans om ‘n Renault Kwid Climber ter waarde van R222 000 te wen terwyl hulle geld genereer vir behoeftige gemeenskappe in die Vrystaat. Kaartjies kos R50, en hulle is beskikbaar aanlyn en op verskeie plekke. Sluitingsdatum is 30 September.
-
Die VF Plus het ‘n griefskrif teen die Mangaung-metro se voorgestelde watertariefverhoging van 11% oorhandig, wat as onaanvaarbaar beskou word. Braam Vorster vra dat die verhoging geskrap word en beklemtoon die noodsaak om agterstallige waterskuld en waterverliese aan te spreek. Inwoners word aangespoor om besware te dien.
-
Bloemfontein se blinde rolbalkampioen, Michiel Kruger (80), het goud verwerf by die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir gestremdes. Hy het in enkelspel gewen en saam met Tracy Smith in die parespel. Kruger het elf keer goud gewen en was onlangs internasionale kampioen. Cedric Summergill was sy gids by die kampioenskap.
-
Vandag ’n jaar gelede het ek in die Drakensberg geval en altwee bene in my enkel gebreek. My skeenbeen het verbrokkel en ’n deel van my kuitbeen het by ‘n wond bokant my skoen uitgesteek. Mense vra my vandag steeds hoe dit gebeur het en of ek nou gesond is. Die antwoord is nie so…










