Lientjie Mentz Avatar

Lientjie Mentz


  • Die DA in die Mangaung-metro het gevra dat ‘n volledige forensiese oudit godoen word na die metro en Centlec se rekening-stelsels.

    by

    on

    ‘n Forensiese oudit word gevra om te kyk na die Mangaung se rekening-stelsels
  • Met die bekendstelling van die AfriForum Sakenetwerk in Bloemfontein, is vier plaaslike ondernemings met Tinteltong-eerbewyse vereer.

    by

    on

    Hartstaal help ondernemings gedy
  • The “67 Days to Mandela Day” project was started on Monday 12 May and aims to improve the home’s facilities, enhancing safety and living conditions for residents of the Reënboog Old Age Home in Hadedal. Stakeholders are addressing safety concerns and upgrading the premises, ensuring a dignified environment.

    by

    on

    Elders given the home they deserve
  • Die tenk in Nelson Mandelarylaan in Bloemfontein wat vir jare as “hekwag” na Tempe diens gedoen het en onlangs verwyder is, het talle vrae onder inwoners uitgelok. Maar daar is goeie nuus.

    by

    on

    Tempe se tenk kry nuwe lewe elders
  • Don’t miss your chance to witness this compelling reimagining of a timeless classic.

    by

    on

    Courtroom drama brought to stage
  • ‘n Afrikaanse kultuurdag word Saterdag op Naval Hill aangebied om die 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal te vier. Kom kuier tussen die stalletjies met eetgoed, oudhede, ‘n konsert met Ilse Fourie, ‘n digitale planetarium-vertoning, storievertelling met prysgeld en ‘n pretstap in. Kaartjies is R60 vir die vertoning.

    by

    on

    Viering van Afrikaans kry prettige kinkels
  • Grey-kollege het die rugbytoernooi by die Wildeklawer-skolebyeenkoms gewen, terwyl Hoërskool Sentraal se hokkiespan ook sukses behaal het, insluitend ‘n oorwinning in die eindstryd.

    by

    on

    Twee Bloemfontein-skole tops op Wildeklawer-skolebyeenkoms
  • Reach for a Dream celebrates its 14th Slipper Day on May 30, focusing on the importance of dreams for children with life-threatening illnesses. For R20, participants can buy a sticker and wear slippers to show support.

    by

    on

    Slipper Day is here
  • Vanjaar se kunskompetisie vir die Pasteur-ooghospitaal is aangekondig, met die tema “Die wêreld deur my oë”. Inskrywings sluit op 31 Julie en kunswerke moet teen 29 Augustus ingelewer word. Enige medium op A3-paneel is welkom teen ‘n fooi van R150. Verdere inligting kan by Ebeth Wilson verkry word.

    by

    on

    ‘n Oog vir kuns ‘n kans vir wen

Gift this article