Lientjie Mentz
-
Die Rhapsody-orkes, onder leiding van Heinrich Lategan, bied op 7 Junie ‘n program genaamd Sentimental Cinema aan in die Wynand Mouton-teater. Geniet musiek van gewilde rolprente, met deelname van amateurs en professionele musikante. Kaartjies kos R50 en is beskikbaar op Quicket of by die deure.
-
Tswellang Special School supports 275 children with disabilities, providing essential services despite limited funding. Occupational therapists assist learners like Lehlohonolo, who uses a computer for communication. The school runs initiatives for wheelchair and sewing projects to enhance learners’ lives, relying on public support for equipment and resources.
-
Nico Scheepers salas regisseur en skrywer betrokke wees by ‘n werksessie en twee produksies,
-
The Mangaung Metro council’s decision to allocate R6 million to the COSAFA Cup tournament has faced backlash from the DA. Critics highlight that funds should address urgent infrastructure issues like poor roads and basic service delivery, underscoring mismanagement and urging a reallocation towards essential community needs instead of discretionary spending.
-
Die o.15A-tennisspan van die Hoër Meisieskool Oranje het vir die vierde keer die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein gewen.
-
Martie du Plessis se Ma-en-dogtertee is vanjaar ‘n tweede keer deur die skool se Ouerforum aangebied, op Saterdag 10 Mei.
-
Top-pryse is toegeken vir dansers van ‘n Bloemfonteinse dansatlejee op ‘n provinsiale kampioenskappe.
-
Valmea en haar man, William Kinnear, het ‘n projek begin waarmee hulle 900 serpe vir Childline Free State bymekaar gemaak het.










