Lientjie Mentz
-
Carl Gutter (78) het in die Brandfort-landdroshof verskyn op ‘n moordklagte na die skietdood van Sonnyboy Segalo in 2016. Die insident het gevolg op ‘n plaasaanval.
-
Elmarie Berry, ‘n oudleerling van die Hoër Meisieskool Oranje, het haar kosreis in Bloemfontein begin en het ‘n suksesvolle kosblog en twee resepteboeke, insluitend haar nuutste, The Table, uitgegee.
-
Gratias-aftreeoord in Dan Pienaar het op 7 Mei sy 25ste bestaansjaar gevier met ‘n kuier onder koeltebome, speletjies en ‘n spitbraai-ete. Ronel du Preez het spesiale kunswerke gemaak, en as geskenke aan almal gegee.
-
De Oude Kraal bied op 7 Junie ‘n verskeidenheid wildskosgeregte en wyn van 22 top-wynplase aan besoekers. Marie Lombard en haar span sal gaste weer bederf met die heerlikste smaak-kombinasies.
-
Die winter gaan dié week ‘n draai in die Vrystaat kom maak met wind, koue en moontlik reën. Hou die jasse en serpe gereed vir Woensdag.










