Lientjie Mentz
-
BloemNuus se personeel het die afgelope tyd plastiekdoppies en -knippies ingesamel, ten bate van die Lettie Fouché-Spesiale Skool. ‘n Leerling van dié skool sal danksy die Sweetheart-stigting se projek ‘n nuwe rolstoel ontvang as daar genoeg proppies en knippies ingesamel is.
-
Die afgelope naweek het die Hoërskool Diamantveld van Kimberley na Bloemfontein getoer om op 23 en 24 Mei teen die Hoërskool Fichardtpark mee te ding.
-
Die eerste provinsiale pickleball-kampioenskap vind op Saterdagi Sondag in Bloemfontein plaas. Kom kyk hoe die spelers dit op plaaslike bane uitspook.
-
Die Mangaung-metro se nuwe begroting is Dinsdag 27 Mei tydens ‘n spesiale stadsrede aan die publiek voorgehou.
-
Treine was vroeër jare ‘n algemene vervoermiddel in Suid-Afrika. In Bloemfontein kry kinders nie veel met treine te doen nie. Gelukkig is daar Modensopark waar oud en jonk meer kan leer en op die klein spore kan treinry.
-
Die De Oude Kraal WildsKOSfees, wat op 7 Junie vir die 25ste keer plaasvind, maak staat op ongeveer 100 vrywilligers om die braaiwerk te doen vir die gewilde fees buite Bloemfontein.
-
Sassa grant payments for 11 692 affected beneficiaries in the Free State will be delayed in the June 2025 payment cycle.
-
Die Mangaung-brandweer en reddingsdienste ontvang lof vir hul werk, maar daar is groot kommer oor die kapasiteit van die afdeling van die Mangaung-metro.










