Lientjie Mentz
-
Logan Landman (21) het hom van Woensdag af aangesluit by ‘n skoolvriend, Eckard Chartyn van Heerden, wat reeds op 19 Mei sy eerste verskyning in Binnelanders op kykNET gemaak het.
-
Die Vrystaatse departement van arbeid het die Universitas-hospitaal gister besoek en ‘n bevel uitgereik dat sekere herstelwerk dringend aandag moet geniet.
-
The former personal assistant of former Free State Premier Ace Magashule Moroadi Chololata was pronounced free to go after judge Philip Loubser found her extradition from the USA unlawful.
-
Nog ‘n oud-leerling van Grey-kollege sluit hom vandeesweek as akteur in die TV-reeks Binnelanders aan. Daar is nou drie akteurs met verbindings met Grey-kollege wat in dié Afrikaanse reeks speel.
-
Kaartjies vir die gedenkwedstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en Georgië vind Vrydag 11 Julie in die Toyota-stadion plaas.
-
‘n Pragtige, lewenslustige kleuter is die week in Bloemfontein oorlede aan komplikasies weens griep.
-
‘n Mosie van wantroue moet op die volgende raadsvergadering dien teen die speaker van die raad, Lawrence Mathae.
-
Die Go Turquoise for the Elderly-bewusmakingsveldtog poog om publiek bewustheid te skep oor mishandeling van bejaardes.










